|
Al
is jy groot of klein, lank of kort, oud of jonk, daar is 'n
plekkie vir almal om pret te hê. Of jy nou wil vlieg of verkies
om liewer op die grond te bly, daar is pret vir elkeen. Onthou ons
is oop 7 dae 'n week.
Ons
het 'n verskeidenheid pretritte soos die gewilde Ferris Wheel of
die hoë spoed Tornado-rit vir die avontuurlustige persoo. As u
gedink het u kan lekker swaai by die huis, moet u ons
verskeidenheid vinnige swaaie probeer. Dan kan u ook u vriende of
familie uitdaag tot 'n resies met ons stampkarre. ONS
PRET EN OPWINDINDE RITTEBig Wheel Olifante Teekoppies Tornado Water
Glybaan Banana Express (Kleuters) | Jets Dinosorusse Tilt 'n Whirl Outydse
karre Merry-Go-Round Baba Olifante (Kleuters) |
|